Kenia

Song

Kenia

GSTRiNG · Pretoria · 2026 · 3:45

Lyrics

Sy leef soos die sterre Opgebrande berge Al my vriende werkloos Iewers op my merke In my woorde Opgefokte oorde Eendag as ek groot is Jou verdedig ek belowe Jy het oor dit gedroom, vir drie jaar Ek en jy het gewoon in Kenia Oorsig - lewe's ‘n stroom, in my hart Ek wil alles breek, ek wil alles opgee vir jou Oooh Ek vrees groter bome Jy was altyd oor dit Sê my as jy terugdink Was liefde ek belowe Sy's my lewe Ingelegde vrede Ek kom altyd eerste In haar vind ek my rede Jy het oor dit gedroom, vir drie jaar Ek en jy het gewoon in Kenia Oorsig - lewe's ‘n stroom, in my hart Ek wil alles breek, ek wil alles opgee vir jou Jy het oor dit gedroom, vir drie jaar Ek en jy het gewoon in Kenia Oorsig - lewe's ‘n stroom, in my hart Ek wil alles breek, ek wil alles opgee vir jou

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by GSTRiNG