Olivia

Song

Olivia

GSTRiNG · Sonvlug · 2026 · 3:31

Lyrics

Waar raak die mense kaal Tussen Potch of tussen Praag Leef soos die res vergaan Leef soos jy kan verstaan Olivia Jy kan al jou vriende vra Jy kan al kou vriende vra Sê my wat jou pla Beleë tussen gunstertyd ek verwyt en more wyd Omhels berge donderdreun wynstok garde waars dit heen Cabernet vir jou gekry Waars die wasgoed op die lyn Afgeskryf rondgedryf Sondae aande te veel wyn Olivia Jy kan al jou vriende vra Jy kan al kou vriende vra Sê my wat jou pla Ek leef op geleende tyd More spyt, sal nog kry Hou net vas, kind gebad Opgestaan maar val weer af Waarʼs jou hond? Jy nou stom? Oorgekom sit in die son Min betaal Min behaal Wie raak nog op Maandae mal Olivia Jy kan al jou vriende vra Jy kan al kou vriende vra Sê my wat jou pla

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by GSTRiNG