Eendag

Song

Eendag

Steve Hofmeyr · DWAAS · 2025 · 3:07

Lyrics

Vir nou lyk my en jou Ou wêreld in sy moer My plan was ere kleure Maar nou het ek verloor Ek's van hout en draadwerk Jy van porselein Ek soek net weer die eendag Wat in jou groot oë skyn Jy sê eendag op 'n reëndag Ek sê eendag op 'n keer My woorde was jou liedjies Nou maak hulle seer Jou fluister in my ore Wat my asem laat snak Is nou stilte in my kamer En net spoke teen die dak Jy staan teen die storms Ek's 'n warrelwind Jy vra al die vrae Ek glo soos ʼn kind Jy verkies die rissies Die peper en die sout Ek verkies die lewe laf Die tequila yskas koud Jy sê eendag op 'n reëndag Ek sê eendag op 'n keer My woorde was jou liedjies Nou maak hulle seer Jou fluister in my ore Wat my asem laat snak Is nou stilte in my kamer En net spoke teen die dak

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Steve Hofmeyr