Lyrics

Jy kan seermaak al is jy nie daar nie Niemand kwaad maak as jy niks belowe nie Ek weet dis so Nie omdat ek so sê nie al gesien dis so Ek het jou nodig dis so eenvoudig Dood eenvoudig ek het jou nodig Ek het jou nodig dis so eenvoudig Dood eenvoudig ek het jou nodig Sê wat jy moet sê dit kom al lankal oor ′n lank tyd aan Kom nou man ek sien wat hier aangaan vol bravade en effens bang soos ons kom So sal ons gaan Ek het jou nodig dis so eenvoudig Dood eenvoudig ek het jou nodig Ek het jou nodig dis so eenvoudig Dood eenvoudig ek het jou nodig Sê wat jy moet sê, sê wat jy moet sê Sê wat jy moet sê, sê wat jy moet sê Sê wat jy moet sê ek sien wat hier aangaan Jammer om te sê ek wil jou by my hê Waar jy ookal lê ek het jou nodig Dis dood eenvoudig Jammer om te sê ek wil jou by my hê Waar jy ookal lê ek het jou nodig Dis dood eenvoudig Dis dood eenvoudig ek het jou nodig Dood eenvoudig ek het jou nodig Ek het jou nodig dis dood eenvoudig So eenvoudig ek het jou nodig

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Die Heuwels Fantasties