Aande

Song

Aande

Francois Van Coke · Die Ruimte · 2025 · 2:28

Lyrics

Ek vind nog my voete Vind my voete as jy my skop Vasgedraai besete Alarm weergalm in my kop Voel jy nog die aarde Wat onder jou beweeg? Volg jy nog die roete? Waar moordenaars kan preek Hierdie aande Hierdie aande fok my op En ek bloei nog En ek bloei nog as jy jok Stop my op As jy jok Doen jy nog die moeite Om die wêreld te kan stop? Sodra alles soet is Gaan dit dadelik na jou kop Werk aan ons beroerte En 'n hou wat my uitklop Maak die rotse klippe En gee vir my die stof Hierdie aande Hierdie aande fok my op En ek bloei nog En ek bloei nog as jy jok Stop my op As jy jok Die kameras kyk terug in jou oë Ons sien saam ons onvermoë Ons sal kry wat ons verdien As ek jou net weer kan Hierdie aande Hierdie aande fok my op En ek bloei nog En ek bloei nog as jy jok Hierdie aande Hierdie aande fok my op En ek bloei nog En ek bloei nog as jy jok Stop my op As jy jok

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Francois Van Coke