Tydbom

Song

Tydbom

Stef Bos · Kloofstraat · 2010 · 4:21

Lyrics

Ek ry in my kar Deur die vlakte in die kaap Die son skyn oor die see Bij Gordonsbaai En ek sien waar ek kyk Die gesigte van die land En ek sien langs die pad Hoe die veldbrand Die struggle is verby Die nuwe tyd is lankal daar Maar die rykes word ryker En die armes kry swaar En ek sien op die teerpad Naar muizenbergstrand Die shaks van Khailitisha En die plakkerskamp En ek hor die tijdbom tik Tik tik tik Die tijdbom tik Die rook hang boe langa Die vliegtuie styg op En n swart man by die robot Wil my 'n sonbril verkoop Wat gaan aan in sy kop En wat d hy oor my Daar was so baie beloftes Maar wat het hy gekry En ek sou hom wil vra Wie hy is hoe hy leef Maar die robot raak groen En my kar moet beweeg En die Kaap lyk so mooi In die somerse son En die wind is so stil Dit voel asof daar 'N storm gaan kom En ek luister na musiek Tap my vingers op die stuurwiel Tik tik tik Die tydbom tik Die tydbom tik Die kleure van die reenboog Weggespoel deur die geweld Die diktatuur van toe Is nou die diktatuur van geld Die ideale word verkoop Die kapitaal is aan die mag En Steve Biko is moeg en Draai homself om Is sy graf Want wat hy sien Maak hom sick Want die tydbom tik Die tydbom tik Jy kan n fok voel vir die toestand In hierdie land Jy kan ook n brug bou Naar die ander kant Jy kan na die tv kyk Tot die oggendlig Jy kan jou oë sluit Met n sepie of n flik Maar die tijdbom tik Tik tik tik Die tijdbom tik

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Stef Bos