Lewendig Eindig

Song

Lewendig Eindig

Lyrics

Jy het genoeg gehad Ek dink jy het vergeet dat die aarde ons wil opvreet Jy het genoeg gehad Ek glo jy verstaan dat die nare mond slaat uitstaan Jare wat jy al probeer Maar die ure sit op jou skoot en maak stadig dood Jare wat jy al probeer Terwyl die skerm jou siel deur jou oë steel Sit voor die venster Grys wolke en mooi wees vriende sonder geld Veronderstel ons almal kan mooi en vry en skoon en regtig lewendig Lewendig Lewendig Lewendig Lewendig Eindig Hy het goenoeg gehad Hierdie afvalle gewasse keer sy goeie siel Hy het genoeg gehad Gee hom gruweel maak dit wreed en laat dit opsweep Sit voor die venster Grys wolke en mooi wees vriende sonder geld Veronderstel ons almal kan mooi en vry en skoon en regtig lewendig Lewendig Lewendig Lewendig Lewendig Eindig Lewendig Lewendig Lewendig Eindig

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Van Coke Kartel