Wals

Song

Wals

Spoegwolf · Swaartekrag · 2012 · 2:47

Lyrics

Kathryn, wil jy wals? my hart het al hell toe gegaan en my vriende is die waters in om die stukkies op planke te haal jy maak my een sekonde oud jy maak my een sekonde oud Die grasse is al lank die "band" wat hier êrens wegkruip speel van Jesus en harde hout tussendeur stukkies van jou jy maak my een sekonde oud Jy maak My Een sekonde oud maar staan my digter by hoe alleen wil jy eintlik wees? maak jou hande vas aan my en ai jy is die gryp wat my nog stadig kry ja jy jy is die gryp wat my nog stadig kry (Solo) nee ek weet nie waarheen my bloedklonte loop nie maar jy het êrens hier in my kom sit

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Spoegwolf