De Warenmarkt

Song

De Warenmarkt

Spoegwolf · Lente · 2023 · 3:11

Lyrics

Toe ek jou die eerste keer ontmoet Het ek iets onthou voor my en jou Voor liefde my kom haal het Voor die Here hierdie Hele blerrie plek Uit Sy mou laat val het Daar was liggies in die Bome in die dorp My siel was mank Voor jou en my Ek het shots gevat Voor die Here Hierdie hele blerrie plek Vir die joke laat val het Oe Daar is jou skaduwee Is jou trane Trane Met die storm heen Oe Hoe lank het ek geslaap Hoekom voel saamwees Saamwees Soos huimweer Buite is die wêreld weer in gloed Doringbome sny hulself In swart Toe die horison lui Die hele blerrie plek Word jy vir my Ons wag vaak en stil Op ons lot Dalk vir die Heeer op Sy wa op sy stoed Maar Hy is lankal hier Saam in die oond Saam in die vuur Oe Daar is jou skaduwee Is jou trane Trane Met die storm heen Oe Hoe lank het ek geslaap Hoekom voel saamwees Saamwees Soos huimweer

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Spoegwolf