Moegdans

Song

Moegdans

Brendan Peyper · Moegdans · 2023 · 3:23

Lyrics

Wat's daai gevoel in my voete Dit vibreer in my skoene Ek sien net heupe wat jeuk, boude wat buk en skene wat skud(skene wat skud) Het jy n plan B, want jou bene gaan ingee Luister my skat, die sole gaan spat as ek jou gaan vat(vat, as ek jou gaan vat) Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat, kom saam my skat Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk,gee .y net een kaans Want vir jou gaan ek moegdans, vir jou gaan ek moegdans Jy weet presies wat jy wil doen, as jy my so in my nek soen Luister my skat, die vonke gaan spat as jy so aan my vat(vat, as jy so aan my vat) Is jy gereed vir een twee drie vier en vyfde rat kom pluk jou lat Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk, as jy weet jy kan my kry Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans Dis onwettig om te trap hoe jy trap Te vat hoe jy vat, gee my net een kaans Want vir jou gaan ek moegdans, vir jou gaan ek moegdans Jy's so verbore bokkie, dis n sonde om te sokkie in daai rokkie Laat my snak na asem, die ruite wasem in my trokkie Jy's so verbore bokkie, dis n sonde om te sokkie in daai rokkie Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie Vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk Te kyk hoe jy kyk, gee my net een kaans Want vir jou gaan ek moegdans, gee my net een kaans Dis onwettig om te trap hoe jy trap Te vat hoe jy vat, gee my net een kaans Want vir jou gaan ek moegdans, vir jou gaan ek moegdans Vir jou gaan ek moegdans

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Brendan Peyper