Feite

Song

Feite

Jack Parow · Jack Parow · 2010 · 3:42

Lyrics

Yoh, dis die original, die vader van die afrikaans rap kak As ek slaat, laat ek die plek uitmekaar spat Wat, wat, al die kakkes moet die pad slaat Skaakmat, slap-stack of fokken skape plat Parow gaan die fokken laaste lag, want die laaste lag kak lekker Jy's 'n draadtrekker, ek's die koning van die lekker plekke Julle word almal aangetrek na my vlam soos motte My totter proe soos grondboontjiebotter By donker grotte, tot bo-aan die raplys Raak wys, ek's J.Z, jy's Vinilla Ys Gorrila wys, laat die wille wys hoe word dit gedoen Julle almal staan rond en bont, en fokken trille soen En pille doen, dit is vir kinders met depressie Maak oop my cd, vir n vonkelende siek sessie Die wille wessie, van die afrikaanse zef-scene So fokken check Parow uit, ek's beter as 'n wet-dream Daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Ek's leaps and bounds above all the fokken res The fokken best rap in boksers en 'n fokken vest Never fokken stress, want ek het nie fokken tyd nie No way nie, nee fokken niemand ken vir my nie So baby, sit terug en luister, die stage is my tuiste Ek sak yster, reg by die buiste, rap teen 'n skuinste Spoeg soos 'n damwal, ek's kak mal Klim op die stage en laat die kak val Spoeg kak gal, en slym uit my keel uit Nee great, my kak styg soos monsters uit die see uit Vee uit, en maak jou oë oop, ek's groë-groot Maar hoekom is daar so min geld Hier waar ek nou oorloop, is kak droog, en ek's opsoek na oasis Ek's kak hoog, so hardloop fokken vinnig voor ek klaar is Puff-puff, pass-pass, fokken aan, jy's bang Sluk fokken seil soos 'n lang slang Daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Ek rap straight van die wal tot in die sloot in Soos hoogspring, Parow gaan die fokken kroon terugbring Terug na die Kaap toe, terug na die bar toe Gaan terug na jou ma toe, fokken Parow maak die straat toe Klaar gedoen soos fokken long street festival Die beste pil, gee jou fokken hare op jou testicals En murg in jou pype, te miste fokken ruite, besliste fokken greate, besliste fokken feite So hou bene hou, of dis no-go, ou-ou, ou-ou, ou-no, ou-no Die hele plek ruik soos Omo, jou-jou, want ek maak die hele fokken plek skoon Check oom, Parow ruik soos fokken Lux badroom Sparkling fresh like fokken sunlight liquid, you can't stick it, no, you're just not cricket La-di-da-di, soos fokken Snoop Dogg sê Gaat lê, jy wil die kak hê, maar ek sit op die Top - Wê! Uh-uh-uh Daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie Oh nee, daar's niemand so kak warm soos ek nie - uh Niemand in die plek nie - uh, niemand wat so rap nie

Lyrics provided by LRCLIB.

Popular by Jack Parow